Virtual Tour
Check out our brand-new 360 Virtual Tour!
Nicole & Stephan,
Daar is nie genoeg woorde om vir julle dankie te sê nie. Julle het ons mooiste dag gevat en dit duisende kere mooier gemaak. Nicole is ‘n pakkie dinamiet. Sy “run the show” sodat jy nie hoef nie. En mag ek net sê- daar was nie ‘n enkele oomblik se stres met haar aan die stuur van al die troubeplanning nie. Sy maak seker dat elke boksie getick is. Van ons gaste soek haar reeds op hulle speeddiallys vir toekomstige troues.
Dankie dankie dankie dat jul uit jul pad gegaan het om ons idees in realiteit te omskep. Julle is goud werd.
Ons sal elke jaar maar ons “renewal of vow” moet beplan om weer The Venue @ Pearl Mountain en hul span weer te gebruik!
"